Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

  Koordans  

 

 

 

 

 

 

Almal wat belangstel om by ons aan te sluit, al is jy ook van n ander Gemeente, kom gerus. Maak nie saak hoe oud of jonk jy is nie. Kyk bietjie wat sê:

Jeremia 31:13 “Dan sal die jonkvrou haar verheug in die koordans, ja, die jongmanne en die oues tesame; en Ek sal hulle rou in vreugde verander en hulle troos en hulle tot blydskap bring uit hulle kommer. “

Daar het jy dit, so, ons oefen weer soos gewoonlik op n Dinsdagaand om 19h00 en as u meer wil weet gesels graag met Sylvia of Denise.